Friday, December 23, 2016

Family shoot,kersfees and beyond

Ons moes gister 'n family shoot bywoon. Ons was almal strand toe en het met die volgende fotos terug gekom. Dit was bietjie awkward,maar nietemin was dit lekker.

'n Mens se familie en die tye wat jy saam spandeer is baie spesiaal, en elke oomblik moet waardeer word!

Die kersfees klokke lui behoorlik hier vanoggend. Al ding is, die wind waai so dat ons dink kersvader en sy bokke is heel van koers af gewaai.

Ander nuus:  Ons verhuur vanjaar vir die eerste keer ons huisie. Dit bring darm n paar ekstra sente in.  Ons hoop die gaste geniet ons huisie soos wat ons dit heel jaar deur geniet.

Sunday, December 11, 2016

Crouse Classic Invitational

Ons sien tans uit na die jaarlikse Crouse Classic Invitational golfdag. Die manne is hard aan die oefen. Ons het begin by ń enkele vierbal (Pa en seuns) en danksy Willie trek ons nou al by 48 spelers vir die 2017 veld

Saturday, December 10, 2016

Groot doop

Being obedient. Ons was Sondag deur oom Hein Els by Albatros gedoop! Ons journey al ń rukkie hieroor en het uiteindelik die stap geneem!

Friday, October 28, 2016

Busy crazy busy crazy

Crazy busy two weeks, time is flying- exams are upon us! Tomorrow golf day at school! Needing some practice before the annual Crouse Classic Invitational! 


Tuesday, October 18, 2016

Bloemfontein

Hierdie was laasjaar op ons trippie na Bloemfontein geneem. Die renonsters word vreeslik vir hul horings gestroop. 


Oom Jaco en Tannie Mariette het onlangs verloof geraak :)