Saturday, January 21, 2017

Dag 6 van ons Daniel vas

H:Vandag was dag 6 van ons Daniel vas. Ons mik vir 10 dae. Geen Vleis,suiker of suiwel! Ons mag hoofsaaklik vrugte en groente eet.

Ek het vanoggend 6uur opgestaan en was tot byna 9uur in die waters. Dit was die mooiste oggend!

Ek en vroulief het vanaf 13:00 tot 17:00 bietjie by die klub gaan tennis speel. Baie aktiewe dag. Dit help ons vergeet van eet.

No comments:

Post a Comment