Paps en mams het saam met ñ paar pelle gaan mashy golf speel by Wild Fig.
Paps het amper sy eerste hole-in-one geslaan! Soos die gesegte lui:" close but no cigar!"
Paps en mams het saam met ñ paar pelle gaan mashy golf speel by Wild Fig.
Paps het amper sy eerste hole-in-one geslaan! Soos die gesegte lui:" close but no cigar!"
Paps Ben het vandag verjaar.57 Years young! Ons het almal by Bru Co gaan middagete eet.
Ren het jalepeno poppers vir starters en nachos vir hoofgereg gehad. Regte mexican maruachi.
Ek en cuz Riaan het ge settle vir ñ gewone Bru Hawaian. Yummy!
Ons kom so min op die strand deesdae. April,Mei is gewoonlik ons besigste maande! Crazy besig! Ons stres nogal so in die stilletjies. Dit kan moontlik wees omdat ons nie weet hoe om nee te sê nie. Of probeer ons dinamies voorkom en skeep dan die dinge af wat reftig belangrik is:mekaar?
Dit is tyd om tyd te maak vir mekaar.. Strandloper 101