Ons kom so min op die strand deesdae. April,Mei is gewoonlik ons besigste maande! Crazy besig! Ons stres nogal so in die stilletjies. Dit kan moontlik wees omdat ons nie weet hoe om nee te sê nie. Of probeer ons dinamies voorkom en skeep dan die dinge af wat reftig belangrik is:mekaar?
Dit is tyd om tyd te maak vir mekaar.. Strandloper 101
No comments:
Post a Comment