Roomys sundowners op ñ Sondag saam die vroutjie
Sunday, April 29, 2018
Monday, April 9, 2018
Graaff naweek
Einde van die Maart vakansie kuier in Graaff Reinet. Drostdy hotel het natuurlik geloop! Die hide by die Camdeboo national park was ook pragtig! Die mandatoriese golfie was ook natuurlik ingesluit.
Monday, April 2, 2018
Road trippin
Ek en oom Hein het Vrydagoggend vroeg vertrek op ons long overdue roadtrip.
Ons eerste stop was Storms rivier, gevolg deur ñ "cliff koffie" in Plettenbergbaai. Die mooiste views! Hein is mal oor koffie en bederf ons op die rotse met ñ lekker koffietjie!
Daarna vertrek ons na Knysna vir ñ onvergeetlike rondte golf by Pezula Golfbaan! (Dit verdien sy eie post,sal later iets daaroor opsit)
Ons kry die aand die tweeling (Oom Jp e JD) in Klein Brak se bos waar hul ñ Airbnb plekkie gebook het.
Subscribe to:
Comments (Atom)