Monday, April 2, 2018

Road trippin

Ek en oom Hein het Vrydagoggend vroeg vertrek op ons long overdue roadtrip.

Ons eerste stop was Storms rivier, gevolg deur ñ "cliff koffie" in Plettenbergbaai. Die mooiste views! Hein is mal oor koffie en bederf ons op die rotse met ñ lekker koffietjie!

Daarna vertrek ons na Knysna vir ñ onvergeetlike rondte golf by Pezula Golfbaan! (Dit verdien sy eie post,sal later iets daaroor opsit)

Ons kry die aand die tweeling (Oom Jp e  JD) in Klein Brak se bos waar hul ñ Airbnb plekkie gebook het.

No comments:

Post a Comment